Deuteronomium 5:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Julle moet in alles die weg volg wat Jehovah julle God julle beveel het om te volg,+ sodat julle kan lewe en sodat dit met julle goed kan gaan en julle lank sal woon in die land wat julle in besit gaan neem.+
33 Julle moet in alles die weg volg wat Jehovah julle God julle beveel het om te volg,+ sodat julle kan lewe en sodat dit met julle goed kan gaan en julle lank sal woon in die land wat julle in besit gaan neem.+