Deuteronomium 9:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Toe het ek die sondige ding wat julle gemaak het, die kalf,+ geneem en dit met vuur verbrand. Ek het dit stukkend gebreek en dit deeglik gemaal totdat dit so fyn was soos stof, en ek het die stof in die stroom gegooi wat van die berg afvloei.+
21 Toe het ek die sondige ding wat julle gemaak het, die kalf,+ geneem en dit met vuur verbrand. Ek het dit stukkend gebreek en dit deeglik gemaal totdat dit so fyn was soos stof, en ek het die stof in die stroom gegooi wat van die berg afvloei.+