Deuteronomium 12:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Julle sal alles wat ek julle beveel, bring na die plek wat Jehovah julle God vir sy naam uitkies+ – julle brandoffers, julle offerandes, julle tiendes,+ die bydrae van julle hand en al julle gelofte-offers wat julle belowe om aan Jehovah te gee.
11 Julle sal alles wat ek julle beveel, bring na die plek wat Jehovah julle God vir sy naam uitkies+ – julle brandoffers, julle offerandes, julle tiendes,+ die bydrae van julle hand en al julle gelofte-offers wat julle belowe om aan Jehovah te gee.