29 Dan sal die Leviet, wat nie ’n deel of ’n erfdeel saam met julle ontvang het nie, die uitlander wat onder julle woon, die weeskind en die weduwee wat in julle stede is, kom en eet en versadig word,+ sodat Jehovah jou God jou kan seën in alles wat jy doen.+