Deuteronomium 18:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 “Die Levitiese priesters, ja, die hele stam van Levi, sal nie ’n deel of ’n erfdeel saam met Israel ontvang nie. Hulle sal eet van die vuuroffers van Jehovah, wat sy erfdeel is.+
18 “Die Levitiese priesters, ja, die hele stam van Levi, sal nie ’n deel of ’n erfdeel saam met Israel ontvang nie. Hulle sal eet van die vuuroffers van Jehovah, wat sy erfdeel is.+