-
Deuteronomium 20:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 En wie het ’n wingerd geplant en dit nog nie begin gebruik nie? Laat hom gaan en na sy huis terugkeer. Anders sterf hy dalk in die geveg, en dan sal ’n ander man dit begin gebruik.
-