Deuteronomium 20:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die beamptes moet ook vir die volk vra: ‘Wie is bang, en wie het moed verloor?+ Hy moet na sy huis terugkeer, sodat hy nie sy broers ook laat moed verloor nie.’*+
8 Die beamptes moet ook vir die volk vra: ‘Wie is bang, en wie het moed verloor?+ Hy moet na sy huis terugkeer, sodat hy nie sy broers ook laat moed verloor nie.’*+