Deuteronomium 24:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Jy moet vir hom daardie selfde dag nog sy loon gee,+ voordat die son ondergaan, want hy is arm en sy lewe hang van sy loon af. Anders sal hy tot Jehovah roep om oor jou te kla, en jy sal aan sonde skuldig wees.+ Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 24:15 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2018/1, bl. 32
15 Jy moet vir hom daardie selfde dag nog sy loon gee,+ voordat die son ondergaan, want hy is arm en sy lewe hang van sy loon af. Anders sal hy tot Jehovah roep om oor jou te kla, en jy sal aan sonde skuldig wees.+