Deuteronomium 25:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 “As broers bymekaar woon en een van hulle sterf sonder dat hy ’n seun het, moet die vrou van die dooie man nie met iemand buite die familie trou nie. Haar swaer moet na haar toe gaan, haar as sy vrou neem en die swaershuwelik met haar sluit.+ Deuteronomium Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 25:5 Nuwe Wêreld-vertaling (nwt), bl. 1830
5 “As broers bymekaar woon en een van hulle sterf sonder dat hy ’n seun het, moet die vrou van die dooie man nie met iemand buite die familie trou nie. Haar swaer moet na haar toe gaan, haar as sy vrou neem en die swaershuwelik met haar sluit.+