Deuteronomium 27:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Toe het Moses en die Levitiese priesters vir die hele Israel gesê: “Wees stil en luister, o Israel. Vandag het julle die volk van Jehovah julle God geword.+
9 Toe het Moses en die Levitiese priesters vir die hele Israel gesê: “Wees stil en luister, o Israel. Vandag het julle die volk van Jehovah julle God geword.+