Josua 2:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 as jy die volgende doen wanneer ons in die land inkom: Jy moet hierdie helderrooi tou waarmee jy ons laat afklim het, aan die venster vasbind. Jy moet jou pa, jou ma, jou broers en jou pa se hele huisgesin by jou in die huis laat bymekaarkom.+
18 as jy die volgende doen wanneer ons in die land inkom: Jy moet hierdie helderrooi tou waarmee jy ons laat afklim het, aan die venster vasbind. Jy moet jou pa, jou ma, jou broers en jou pa se hele huisgesin by jou in die huis laat bymekaarkom.+