Josua 3:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Toe het Josua die oggend vroeg opgestaan, en hy en al die Israeliete het van Sittim+ af vertrek en by die Jordaanrivier gekom. Hulle het die nag daar deurgebring voordat hulle die rivier oorgesteek het.
3 Toe het Josua die oggend vroeg opgestaan, en hy en al die Israeliete het van Sittim+ af vertrek en by die Jordaanrivier gekom. Hulle het die nag daar deurgebring voordat hulle die rivier oorgesteek het.