-
Josua 4:8Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
8 Toe het die Israeliete gedoen net soos Josua beveel het. Hulle het 12 klippe uit die middel van die Jordaanrivier geneem, volgens die aantal stamme van Israel, net soos Jehovah vir Josua gesê het. Hulle het dit saam met hulle geneem na die plek waar hulle sou oornag en dit daar neergesit.
-