-
Josua 4:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Die priesters wat die Ark gedra het, het in die middel van die Jordaanrivier bly staan totdat alles gedoen is wat Jehovah Josua beveel het om vir die volk te sê, in ooreenstemming met alles wat Moses Josua beveel het. Die hele tyd het die volk haastig deur die rivier gegaan.
-