-
Josua 6:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 En Josua het vir die volk die volgende bevel gegee: “Moenie skree of julle stem laat hoor nie. Nie ’n enkele woord moet uit julle mond uitkom nie tot die dag dat ek vir julle sê: ‘Skree!’ Dan moet julle skree.”
-