Josua 6:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die stad en alles daarin moet vernietig word.+ Dit alles behoort aan Jehovah. Net Ragab,+ die prostituut, mag bly lewe, sy en almal wat saam met haar in die huis is, omdat sy die spioene weggesteek het wat ons uitgestuur het.+
17 Die stad en alles daarin moet vernietig word.+ Dit alles behoort aan Jehovah. Net Ragab,+ die prostituut, mag bly lewe, sy en almal wat saam met haar in die huis is, omdat sy die spioene weggesteek het wat ons uitgestuur het.+