13 Staan op en heilig die volk!+ Sê vir hulle: ‘Heilig julle vir môre, want dit is wat Jehovah, die God van Israel, sê: “Dit wat vernietig moet word, is onder julle, o Israel. Julle sal nie julle vyande kan oorwin tensy julle ontslae raak van dit wat vernietig moet word nie.