Josua 7:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Hy het die families van Juda laat nader kom, en toe is die familie van die Seragiete+ gekies. Daarna het hy die familie van die Seragiete laat nader kom, man vir man, en toe is Sabdi gekies.
17 Hy het die families van Juda laat nader kom, en toe is die familie van die Seragiete+ gekies. Daarna het hy die familie van die Seragiete laat nader kom, man vir man, en toe is Sabdi gekies.