Josua 8:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Toe het Jehovah vir Josua gesê: “Moenie bang wees of vrees nie.+ Neem al die vegters saam met jou en gaan op teen Ai. Kyk, ek het die koning van Ai, sy volk, sy stad en sy land in jou hand gegee.+
8 Toe het Jehovah vir Josua gesê: “Moenie bang wees of vrees nie.+ Neem al die vegters saam met jou en gaan op teen Ai. Kyk, ek het die koning van Ai, sy volk, sy stad en sy land in jou hand gegee.+