Josua 8:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Jy moet met Ai en sy koning doen net soos jy met Jeʹrigo en sy koning gedoen het,+ maar hierdie keer mag julle die stad stroop en die vee vir julle neem. Laat van die manne agter die stad wegkruip.”
2 Jy moet met Ai en sy koning doen net soos jy met Jeʹrigo en sy koning gedoen het,+ maar hierdie keer mag julle die stad stroop en die vee vir julle neem. Laat van die manne agter die stad wegkruip.”