Josua 8:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Die oomblik toe hy sy hand uitsteek, het die manne wat weggekruip het, vinnig uit hulle skuilplek opgestaan, in die stad ingehardloop en dit ingeneem. Hulle het die stad onmiddellik aan die brand gesteek.+
19 Die oomblik toe hy sy hand uitsteek, het die manne wat weggekruip het, vinnig uit hulle skuilplek opgestaan, in die stad ingehardloop en dit ingeneem. Hulle het die stad onmiddellik aan die brand gesteek.+