-
Josua 8:20Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
20 Toe die manne van Ai omkyk, het hulle die rook uit die stad sien opstyg, en hulle kon nie hierdie kant toe of daardie kant toe vlug nie. Toe het die manne wat na die wildernis gevlug het, omgedraai en teen hulle agtervolgers begin veg.
-