Josua 10:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Jehovah het hulle voor Israel verwar,+ en die Israeliete het baie van hulle by Giʹbeon met ’n groot slagting doodgemaak en hulle al langs die opdraand van Bet-Horon agternagesit en hulle doodgemaak tot by Aseʹka en Makkeʹda.
10 Jehovah het hulle voor Israel verwar,+ en die Israeliete het baie van hulle by Giʹbeon met ’n groot slagting doodgemaak en hulle al langs die opdraand van Bet-Horon agternagesit en hulle doodgemaak tot by Aseʹka en Makkeʹda.