Josua 10:23 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Toe het hulle hierdie vyf konings uit die grot uit na hom toe gebring: die koning van Jerusalem, die koning van Heʹbron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis en die koning van Eglon.+
23 Toe het hulle hierdie vyf konings uit die grot uit na hom toe gebring: die koning van Jerusalem, die koning van Heʹbron, die koning van Jarmut, die koning van Lagis en die koning van Eglon.+