Josua 10:27 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 27 Teen sononder het Josua beveel dat hulle van die pale afgehaal moet word+ en in die grot gegooi moet word waar hulle weggekruip het. Toe is groot klippe voor die opening van die grot gesit, en dit is tot vandag toe nog daar.
27 Teen sononder het Josua beveel dat hulle van die pale afgehaal moet word+ en in die grot gegooi moet word waar hulle weggekruip het. Toe is groot klippe voor die opening van die grot gesit, en dit is tot vandag toe nog daar.