30 Jehovah het hierdie stad en sy koning+ ook in Israel se hand gegee, en hulle het die stad en almal daarin met die swaard doodgemaak sonder om ’n enkele oorlewende te laat oorbly. Hulle het met sy koning gedoen net soos hulle met die koning van Jeʹrigo gedoen het.+