39 Hy het die stad en al die omliggende stede ingeneem, en hulle het die koning en al die inwoners met die swaard doodgemaak en almal daarin vernietig.+ Hy het nie ’n enkele oorlewende laat oorbly nie.+ Hy het met Debir en sy koning gedoen net soos hy met Heʹbron en Libna en sy koning gedoen het.