Josua 11:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Josua het al die stede van hierdie konings ingeneem en al hulle konings met die swaard doodgemaak.+ Hy het hulle vernietig,+ net soos Moses die kneg van Jehovah beveel het.
12 Josua het al die stede van hierdie konings ingeneem en al hulle konings met die swaard doodgemaak.+ Hy het hulle vernietig,+ net soos Moses die kneg van Jehovah beveel het.