Josua 12:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Hy het ook regeer oor die Aʹraba tot by die Kinneʹret-see*+ in die ooste en tot by die See van die Aʹraba, die Soutsee,* aan die oostekant in die rigting van Bet-Jeʹsimot, en tot in die suide onder die hange van Pisga.+
3 Hy het ook regeer oor die Aʹraba tot by die Kinneʹret-see*+ in die ooste en tot by die See van die Aʹraba, die Soutsee,* aan die oostekant in die rigting van Bet-Jeʹsimot, en tot in die suide onder die hange van Pisga.+