Josua 12:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 in die bergstreek, die Sjefeʹla, die Aʹraba, die heuwelhange, die wildernis en die Negeb,+ dit wil sê die land van die Hetiete, die Amoriete,+ die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ en dít was hulle konings:
8 in die bergstreek, die Sjefeʹla, die Aʹraba, die heuwelhange, die wildernis en die Negeb,+ dit wil sê die land van die Hetiete, die Amoriete,+ die Kanaäniete, die Perissiete, die Hewiete en die Jebusiete,+ en dít was hulle konings: