Josua 13:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word. Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 13:1 Die Wagtoring,2004/12/1, bl. 11-12
13 Josua was al baie oud.+ Toe het Jehovah vir hom gesê: “Jy is nou al baie oud, maar ’n groot deel van die land moet nog in besit geneem* word.