Josua 13:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 al die inwoners van die bergstreek, van die Liʹbanon+ af tot by Misʹrefot-Maʹim,+ en al die Sidoniërs.+ Ek sal hulle voor die Israeliete uit verdryf.+ Jy moet dit net aan Israel as ’n erfdeel toewys, net soos ek jou beveel het.+
6 al die inwoners van die bergstreek, van die Liʹbanon+ af tot by Misʹrefot-Maʹim,+ en al die Sidoniërs.+ Ek sal hulle voor die Israeliete uit verdryf.+ Jy moet dit net aan Israel as ’n erfdeel toewys, net soos ek jou beveel het.+