Josua 14:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die nakomelinge van Josef is as twee stamme beskou,+ Manasʹse en Eʹfraim,+ maar die Leviete het nie ’n deel van die land ontvang nie, behalwe stede+ om in te woon en weivelde vir hulle vee.+
4 Die nakomelinge van Josef is as twee stamme beskou,+ Manasʹse en Eʹfraim,+ maar die Leviete het nie ’n deel van die land ontvang nie, behalwe stede+ om in te woon en weivelde vir hulle vee.+