Josua 14:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Net soos Jehovah belowe het,+ het hy my lewe bewaar+ hierdie 45 jaar sedert Jehovah hierdie belofte aan Moses gemaak het, toe Israel deur die wildernis getrek het.+ Nou is ek 85 jaar oud, en ek lewe nog steeds.
10 Net soos Jehovah belowe het,+ het hy my lewe bewaar+ hierdie 45 jaar sedert Jehovah hierdie belofte aan Moses gemaak het, toe Israel deur die wildernis getrek het.+ Nou is ek 85 jaar oud, en ek lewe nog steeds.