Josua 15:63 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 63 Maar die manne van Juda kon nie die Jebusiete+ in Jerusalem+ verdryf nie,+ en daarom woon die Jebusiete vandag nog in Jerusalem onder die volk van Juda. Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 15:63 God se woord, bl. 95-96
63 Maar die manne van Juda kon nie die Jebusiete+ in Jerusalem+ verdryf nie,+ en daarom woon die Jebusiete vandag nog in Jerusalem onder die volk van Juda.