Josua 17:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Josua het vir hulle gesê: “As julle so ’n groot volk is en die bergstreek van Eʹfraim+ vir julle te klein is, moet julle dan na die woud gaan en vir julle daar ’n plek uitkap in die land van die Perissiete+ en die Refaïete.”+
15 Josua het vir hulle gesê: “As julle so ’n groot volk is en die bergstreek van Eʹfraim+ vir julle te klein is, moet julle dan na die woud gaan en vir julle daar ’n plek uitkap in die land van die Perissiete+ en die Refaïete.”+