Josua 18:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En die grens het daarvandaan na Lus gegaan, by die helling suid van Lus, dit wil sê Bet-El,+ en die grens het afgegaan na Aʹtarot-Adʹdar,+ op die berg wat suid van Onder-Bet-Horon is.+
13 En die grens het daarvandaan na Lus gegaan, by die helling suid van Lus, dit wil sê Bet-El,+ en die grens het afgegaan na Aʹtarot-Adʹdar,+ op die berg wat suid van Onder-Bet-Horon is.+