Josua 18:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Die grens het afgegaan na die voet van die berg wat uitkyk op die Vallei van die Seun van Hinnom,+ wat aan die noordekant van die Refaʹim-vallei+ is, en dit het afgegaan na die Hinnom-vallei, na die helling suid van Jebus,*+ en af na En-Rogel.+
16 Die grens het afgegaan na die voet van die berg wat uitkyk op die Vallei van die Seun van Hinnom,+ wat aan die noordekant van die Refaʹim-vallei+ is, en dit het afgegaan na die Hinnom-vallei, na die helling suid van Jebus,*+ en af na En-Rogel.+