Josua 19:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 Hulle grens het weswaarts na Maʹreal opgegaan en gestrek tot by Dabbeʹset, en daarna het dit gegaan tot by die vallei* voor Jokʹneam.
11 Hulle grens het weswaarts na Maʹreal opgegaan en gestrek tot by Dabbeʹset, en daarna het dit gegaan tot by die vallei* voor Jokʹneam.