Josua 21:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Die eerste lot was vir die families van die Kehatiete.+ En die Leviete wat nakomelinge van die priester Aäron is, het 13 stede ontvang* uit die gebied van die stam van Juda,+ die stam van Siʹmeon+ en die stam van Benjamin.+
4 Die eerste lot was vir die families van die Kehatiete.+ En die Leviete wat nakomelinge van die priester Aäron is, het 13 stede ontvang* uit die gebied van die stam van Juda,+ die stam van Siʹmeon+ en die stam van Benjamin.+