29 Ons sal nie eers daaraan dink om teen Jehovah in opstand te kom en om vandag op te hou om Jehovah te volg+ deur ’n ander altaar vir brandoffers, graanoffers en offerandes te bou nie behalwe die altaar van Jehovah ons God wat voor sy tabernakel is!”+