Josua 23:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Ek het die land van die nasies wat oorbly, deur middel van die lot+ as ’n erfdeel aan julle stamme toegewys,+ asook die land van al die nasies wat ek vernietig het,+ van die Jordaanrivier af tot by die Grootsee* in die weste.*
4 Ek het die land van die nasies wat oorbly, deur middel van die lot+ as ’n erfdeel aan julle stamme toegewys,+ asook die land van al die nasies wat ek vernietig het,+ van die Jordaanrivier af tot by die Grootsee* in die weste.*