Josua 24:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Josua het toe al die stamme van Israel in Sigem bymekaar laat kom en het Israel se ouermanne, hoofde, regters en beamptes+ bymekaargeroep, en hulle het voor die ware God gaan staan. Josua Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 24:1 Die Wagtoring,1992/7/1, bl. 12
24 Josua het toe al die stamme van Israel in Sigem bymekaar laat kom en het Israel se ouermanne, hoofde, regters en beamptes+ bymekaargeroep, en hulle het voor die ware God gaan staan.