-
Josua 24:25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
25 Josua het dus op daardie dag in Sigem ’n verbond met die volk gemaak, en hy het ’n wetsvoorskrif en ’n beslissing vir hulle vasgestel.
-