Josua 24:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 Eleaʹsar, die seun van Aäron, het ook gesterf.+ Toe het hulle hom begrawe op die Heuwel van Piʹnehas, sy seun,+ wat in die bergstreek van Eʹfraim aan hom gegee is.
33 Eleaʹsar, die seun van Aäron, het ook gesterf.+ Toe het hulle hom begrawe op die Heuwel van Piʹnehas, sy seun,+ wat in die bergstreek van Eʹfraim aan hom gegee is.