Rigters 2:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 Toe het Jehovah so woedend geword vir Israel dat hy hulle in die hand gegee het van hulle vyande wat hulle geplunder het.+ Hy het hulle oorgelewer aan* hulle vyande rondom hulle,+ en hulle kon hulleself nie meer teen hulle vyande verdedig nie.+
14 Toe het Jehovah so woedend geword vir Israel dat hy hulle in die hand gegee het van hulle vyande wat hulle geplunder het.+ Hy het hulle oorgelewer aan* hulle vyande rondom hulle,+ en hulle kon hulleself nie meer teen hulle vyande verdedig nie.+