Rigters 3:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Die Israeliete het weer begin doen wat sleg is in Jehovah se oë.+ Daarom het Jehovah toegelaat dat Eglon, die koning van Moab,+ sterker word as Israel, omdat hulle gedoen het wat sleg is in Jehovah se oë.
12 Die Israeliete het weer begin doen wat sleg is in Jehovah se oë.+ Daarom het Jehovah toegelaat dat Eglon, die koning van Moab,+ sterker word as Israel, omdat hulle gedoen het wat sleg is in Jehovah se oë.