-
Rigters 3:28Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Toe het hy vir hulle gesê: “Volg my, want Jehovah het julle vyande, die Moabiete, in julle hand gegee.” En hulle het hom gevolg en die driwwe van die Jordaanrivier beset sodat die Moabiete nie meer daardeur kon gaan nie.
-