Rigters 4:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Die Israeliete het tot Jehovah geroep,+ want Jabin* het 900 strydwaens met ysterlemme*+ gehad, en hy het die Israeliete 20 jaar lank erg onderdruk.+ Rigters Navorsingsgids vir Jehovah se Getuies vir 2019 4:3 Die Wagtoring (Studie-uitgawe),2017/4, bl. 29
3 Die Israeliete het tot Jehovah geroep,+ want Jabin* het 900 strydwaens met ysterlemme*+ gehad, en hy het die Israeliete 20 jaar lank erg onderdruk.+