-
Rigters 7:13Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
13 Toe Giʹdeon daar aankom, was daar ’n man wat besig was om ’n droom vir sy metgesel te vertel. Hy het gesê: “Ek het hierdie droom gehad. Daar was ’n ronde garsbrood wat in die kamp van Miʹdian ingerol het. Dit het by ’n tent gekom en dit so hard getref dat dit inmekaargeval het.+ Ja, dit het die tent onderstebo gekeer, en die tent het inmekaargeval.”
-